Vlag van Samoa

Vlag van Samoa
Vlag van Samoa
Vlag van Samoa
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 24 Februarie 1949[1]
1 Januarie 1962[2]
Ontwerp ’n Enkele rooi baan met ’n blou skildhoek en ’n Suiderkruismotief daarbinne.

Die nasionale vlag van Samoa is op 1 Januarie 1962 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele rooi baan met ’n blou skildhoek en ’n Suiderkruismotief daarbinne.

  1. "Samoa – Geskiedkundige vlae" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 15 Mei 2019.
  2. "Samoa" (in Engels). Maps of World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 15 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search